Playing via Spotify Playing via YouTube
Skip to YouTube video

Loading player…

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss

Lyrics

Mm, Jack Parow in die moeder fokken huisie

(Jy dink jy's cooler as ekke)
Want jy rook Yves Saint Laurent sigarette
(Jy dink jy's cooler as ekke)
Want jy't 'n tattoo van 'n slang op jou tiete
(Jy dink jy's cooler as ek)
Want jy't 'n plakkaat van Led Zeppelin bo jou bed
(Jy dink jy's cooler as ek)
Want jy's elke jaar by die J&B Met

Lyrics continue below...

Don't want to see ads? Upgrade Now

Jy's ou nuus, ek kom met rou beats
Jy lê en wag, ek gaan soek iets
Jy's ice tea, ek's Witblits
Jy's lite bier, ek's spirits
Jy's die ou met die new fresh look
Eksie ou met die Pep Stores broek
Ek watch jou, ek koekeloer ou
Jy forward nog Vernon Koekemoer jokes

Ek's fantasties, jy's spasties
Ek vat aan poppies, jy raak an klein kids
Jy's Tim Voster, ek's Chris Edwards
Jy's innie bosse, ek rol in die vet shit
Jy's boring, soos liedjies ommie kampvuur
My styl slick, sneak suutjies, soos 'n vampier
Jou styl kak sag, soos 'n marshmallow
Meisies skree vir net (one night in Parow)

(Jy dink jy's cooler as ekke)
Want jy hang saam met models, en ek hang saam met slette
(Jy dink jy's cooler as ekke)
Want ek's 'n rapper, en jy sing in falsette
(Jy dink jy's cooler as ek)
Want ek ry op met die bus, en jy vlieg op met 'n jet
(Jy dink jy's cooler as ek)
Want jy ry in 'n Peugeot twee-nul-ses

Jy rol met jou selfoon en jou pen
Ek rol nog met 'n 3310
My styl, gooi sexy korrek
Jy dra nog fokken Mr. Price Red
As ek instap skrikkie hele fokken bar
Jy kry nog fokken geld by jou ma
Ek los die hele jol pap nat
As jy instap begin die hele jollie pad vat

Ek's Amerika, jy's Irak
Ek bomb jou, laat die kak slap spat
Ek's 'n Bic pen, jy's 'n Mont Blanc
Jy loop rond met fokken skuim op jou mond-rand
Ek's original, jy's ge-copy
Ek's 'n flash drive, jy's 'n floppy
Jy maak of jy alles het, maar jy's fake
Jack Parow, bra, ek lewe soos n straatmeit

(Jy dink jy's cooler as ekke)
Want jy drink by Ku De Ta, en ek drink by De Dekke
(Jy dink jy's cooler as ekke)
Want jy's die gentleman, bra, eks'ie prette
(Jy dink jy's cooler as ek)
Want ek hou vakansie in Hartenbos, en jy hou vakansie in Quebec
(Jy dink jy's cooler as ek)
Omdat jy die nuwe issue van One Small Seed het

Jack Parow, bra, ek's n poes woes
Jy eet caviar en couscous
Ek drink Klipdrif, jy drink Peroni
Jy't vriende in Swede, ek het vriende in Benoni
Ek koop al my klere by die local Pep Stores, save more
Jy koop al jou fokken klere by A store
Jy dra net fokken polo shirts
Shame, jy luister na die Dirty Skirts

My naam's Parow, dik heavy, uit geskollie
Jy lyk soos Jeremy de Tolly
Jack Parow, die life van die party
Jy dra net fokken Issey Miyake
Jy's too cool for school, ek's mos kief
Ek's Grasshoppers, jy's Le Coq Sportif
Jy laat die koek flop, ek lat die huis rys
Jou meisie het 'n foto van my piel op haar Space Case

(Jy dink jy's cooler as ekke)
Want jy rook Yves Saint Laurent sigarette
(Jy dink jy's cooler as ekke)
Want jy't 'n tattoo van 'n slang op jou tiete
(Jy dink jy's cooler as ek)
Want jy't 'n plakkaat van Led Zeppelin bo jou bed
(Jy dink jy's cooler as ek)
Want jy's elke jaar by die J&B Met

Uh, Jack Parow, poes

Writer(s): Zander Tyler, Justin De Nobrega

Don't want to see ads? Upgrade Now

Similar Tracks

API Calls